Rudyard kipling biography wikipedia tagalog version
Joseph Rudyard Kipling. Beduidende werke The Jungle Book Kim Die Ierse skrywer James Joyce het Kipling saam met Tolstoi en D'Annunzio as die "drie 19de eeuse skrywers met die grootste natuurlike aanleg" beskou, alhoewel Kipling volgens hom sy talent as skrywer nie ten volle aangewend het nie. Vir Joyce het al drie skrywers "half-fanatieke beskouings oor godsdiens of patriotisme" gedeel.
In is die Nobelprys vir Letterkunde aan hom toegeken.
Rudyard kipling nationality
Namate die politieke en maatskaplike klimaat verander het, het sommige van Kipling se werke en beskouings omstrede geraak. George Orwell het na hom in een van sy essays as 'n "profeet van Britse imperialisme" verwys. Vroeg in het die Kiplings na Suid-Afrika gereis om daar die wintervakansie te spandeer. Dit was die begin van 'n jaarlikse tradisie wat met uitsondering van die volgende jaar tot en met voortgeduur het.
Dit is tans 'n koshuis van die Universiteit van Kaapstad.
Rudyard kipling education
Met sy nuwe reputasie as "Digter van die Britse Ryk" Poet of the Empire het hy 'n warm welkom deur sommige van die invloedrykste politieke persoonlikhede van die Kaapkolonie ontvang, waaronder Rhodes, Sir Alfred Milner en Leander Starr Jameson. Kipling het hul vriendskap gekultiveer, en die politici en hul beleid het sy bewondering geniet. Die jare tussen en was 'n beslissende tydperk in die geskiedenis van Suid-Afrika.
Alhoewel sy joernalistieke opdrag slegs twee weke geduur het, was dit Kipling se eerste betrokkenheid by 'n dagblad sedert sy afskeid by The Pioneer in Allahabad tien jaar vantevore. Inhoud skuif na kantbalk versteek.